Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Potting Shed Guest House

Gastehuis
Standaardkamer
Vanaf
Vanaf R1 595
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamers op die grondverdieping is toegerus met koffie- en teemaakgeriewe, platskerm-TV's met DStv, kluise, dakwaaiers, muurverwarmers, swemhanddoeke en en suite-stortkamers. Die handgeverfde binnekant bied 'n persoonlike tikkie kuns en uniekheid. Twee van hierdie kamers kan 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens hê. Daar is 'n gedeelde sitkamer met 'n yskas, mikrogolfoond, DStv en 'n klavier.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Ontbyt Gratis WiFi

Huisreëls

Let asb. daarop dat die balans vooraf of met aankoms betaalbaar is (nié wanneer gaste uitklok nie). Ons maak nie terugbetalings as gaste voortydig vertrek weens weer- of persoonlike omstandighede nie.

Ek verstaan dat ek moet saamstem met die bepalings en voorwaardes wat in die Gedragskode wat aan my gestuur sal word gestipuleer is.
Wanneer ek inklok moet ek my ID/paspoort toon en my kredietkaartbesonderhede voorsien vir breekskade of verlore sleutels. Anders is 'n deposito van R1000 betaalbaar. Dit sal binne 24 uur terugbetaal word ná die woonstel ondersoek is. Let asb. daarop dat besprekings oor Desember/Januarie se balans 21 dae voor aankoms betaalbaar is. Maak asb. seker dat jou versekering kansellasies dek indien nodig.

Alle gaste moet inklok by die gastehuis by Albertynstraat 28. Inkloktyd is van 14:00 af.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Deluxe Kamer 4
Vanaf
Vanaf R1 895
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Luukse kamers met koninggrootte-beddens wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Dit het elkeen 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n platskerm-TV met DStv-gastehuispakket, gratis WiFi, 'n plafonwaaier, tee- en koffiemaakgeriewe, muurverwarmer, kluisie, haardroër, yskassie en 'n stoep met 'n braai, tafel en stoele. Die handgeverfde binnekant bied 'n persoonlike tikkie kuns en uniekheid. Daar is 'n gedeelde sitkamer met 'n yskas, mikrogolfoond, DStv en 'n klavier.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Ontbyt Gratis WiFi

Huisreëls

Let asb. daarop dat die balans vooraf of met aankoms betaalbaar is (nié wanneer gaste uitklok nie). Ons maak nie terugbetalings as gaste voortydig vertrek weens weer- of persoonlike omstandighede nie.

Ek verstaan dat ek moet saamstem met die bepalings en voorwaardes wat in die Gedragskode wat aan my gestuur sal word gestipuleer is.
Wanneer ek inklok moet ek my ID/paspoort toon en my kredietkaartbesonderhede voorsien vir breekskade of verlore sleutels. Anders is 'n deposito van R1000 betaalbaar. Dit sal binne 24 uur terugbetaal word ná die woonstel ondersoek is. Let asb. daarop dat besprekings oor Desember/Januarie se balans 21 dae voor aankoms betaalbaar is. Maak asb. seker dat jou versekering kansellasies dek indien nodig.

Alle gaste moet inklok by die gastehuis by Albertynstraat 28. Inkloktyd is van 14:00 af.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Deluxe Kamer 5
Vanaf
Vanaf R1 895
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Luukse kamer met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n platskerm-TV met DStv-gastehuispakket, gratis WiFi, 'n plafonwaaier, tee- en koffiemaakgeriewe, muurverwarmer, kluisie, haardroër, yskassie en 'n stoep met 'n braai, tafel en stoele. Die handgeverfde binnekant bied 'n persoonlike tikkie kuns en uniekheid. Daar is 'n gedeelde sitkamer met 'n yskas, mikrogolfoond, DStv en 'n klavier.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Ontbyt Gratis WiFi

Huisreëls

Let asb. daarop dat die balans vooraf of met aankoms betaalbaar is (nié wanneer gaste uitklok nie). Ons maak nie terugbetalings as gaste voortydig vertrek weens weer- of persoonlike omstandighede nie.

Ek verstaan dat ek moet saamstem met die bepalings en voorwaardes wat in die Gedragskode wat aan my gestuur sal word gestipuleer is.
Wanneer ek inklok moet ek my ID/paspoort toon en my kredietkaartbesonderhede voorsien vir breekskade of verlore sleutels. Anders is 'n deposito van R1000 betaalbaar. Dit sal binne 24 uur terugbetaal word ná die woonstel ondersoek is. Let asb. daarop dat besprekings oor Desember/Januarie se balans 21 dae voor aankoms betaalbaar is. Maak asb. seker dat jou versekering kansellasies dek indien nodig.

Alle gaste moet inklok by die gastehuis by Albertynstraat 28. Inkloktyd is van 14:00 af.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Atlejeekamer in Gastehuis
Vanaf
Vanaf R1 995
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Ons ateljeewoonstel het 'n privaat ingang met trappe en 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskas, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en braaitoerusting. Dis ideaal vir diegene wat op soek is na semi-selfsorggeriewe. Let wel dat die kamer nie 'n stoof binne het nie. Potte en panne word voorsien vir die buitebraai. Ontbyt word voorsien. Die badkamer het 'n stort en bad. Volledige DStv, WiFi en lugversorging vir daardie warm somersaande is beskikbaar. Die privaat dek is ruim en toegerus met 2 leunstoele, 'n onderdak-sitarea en 'n gasbraaier. Die handgeverfde binnekant bied 'n persoonlike tikkie kuns en uniekheid.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Ontbyt Gratis WiFi

Huisreëls

Let asb. daarop dat die balans vooraf of met aankoms betaalbaar is (nié wanneer gaste uitklok nie). Ons maak nie terugbetalings as gaste voortydig vertrek weens weer- of persoonlike omstandighede nie.

Ek verstaan dat ek moet saamstem met die bepalings en voorwaardes wat in die Gedragskode wat aan my gestuur sal word gestipuleer is.
Wanneer ek inklok moet ek my ID/paspoort toon en my kredietkaartbesonderhede voorsien vir breekskade of verlore sleutels. Anders is 'n deposito van R1000 betaalbaar. Dit sal binne 24 uur terugbetaal word ná die woonstel ondersoek is. Let asb. daarop dat besprekings oor Desember/Januarie se balans 21 dae voor aankoms betaalbaar is. Maak asb. seker dat jou versekering kansellasies dek indien nodig.

Alle gaste moet inklok by die gastehuis by Albertynstraat 28. Inkloktyd is van 14:00 af.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 595
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albertynstraat 28, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 14
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAW47ac9cBeCnUXS4pnk1M1xU5Valv7ON0gJDrpJ9Ud1ztotip0x?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 595 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 28 Albertyn Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.4185028 19.2328684
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem