LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Potting Shed Guest House | LekkeSlaap
+56

The Potting Shed Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 3 resensies vir The Potting Shed Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.0/5
Kristin V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kristin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Privaat.

Baie private dek, ten volle toegerus met eetgery vir as jy wil braai op die stoep. Goeie diens en heerlike ontbyt.

Erik V - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erik V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies. Goeie ontbyt.

Ons het lekker gebly. Kamers eenvoudig, skoon en netjies. Linne is goed. Ontbyt was smaaklik.

The Potting Shed Guest House's terugvoer

Thank you for your review, Erik. Glad you had a good stay.

Regards,
Annamarie

The Potting Shed Guest House
Chantelle S - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chantelle S
Gesin met tieners

Pragtig, skoon, netjies en op die see!

Ons het baie lekker gebly in die woonstel - dit was goed uitgerus, pragtig skoon en netjies.

The Potting Shed Guest House's terugvoer

Thank you for your review, Chantelle. So glad you enjoyed the sea-facing apartment. Hope to see you again.

Regards,
Annamarie and Dave

The Potting Shed Guest House
was R1 400
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
was R1 400
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
was R1 400
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albertynstraat 28, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQxMGFkYTBjLTUzNTAtNDQwNS04MGFkLWRmZjEwZjMxNjM0ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 400, nou Vanaf R1 050  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 28 Albertyn Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.4185028 19.2328684
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!