The Quiver Tree Guesthouse

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 238 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Pearl V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Pragtige plek om oor te slaap en vakansie te hou! Dit was 'n fantasties lekker kuier en sommer ons 'n upgrade gegee wat natuurlik nog lekker was. Alles was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rondine L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Rustige plaas atmosfeer. Dit was presies wat ons gesoek het, stil en rustige plaas atmosfeer na 'n lang dag se reis. Die plek was baie skoon en netjies met alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edith J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Lekker kuier by Quiver Tree Guesthouse. Ons as gesin met 2 kleinseuns het vir 4 dae heerlik gekuier by Quiver Tree Guesthouse. Alles was perfek, goed toegerus met wat benodig kon word en goeie braaigeriewe wat ons ten volle benut het. Die swembad was 'n lekker lafenis na 'n dag se verkenning van die omgewing en die heerlike warm sonskyn dae. Anelda het ons met ons aankoms ontvang en ingelig oor alles in die huis asook ingeval ons nog iets sou benodig. Boesman die hond het gou 'n goeie vriend geraak van die seuntjies. Baie dankie. Ons het heerlik gekuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizbe B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Gerieflik, skoon en rustig! Ons het baie lekker gebly by Quiver Tree. Anelda was gasvry en akkommoderend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Absoluut fantasties. Baie lekker en gerieflik en is gaan oor die ruimte van die plaas lewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Onvergeetlik lekker. Goed toegerus en baie goeie bed en aparte kombuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Gerieflik met lekker plaas atmosfeer. Ons het heerlik gebly en daar was ook 'n oulike hond wat vir ons gekuier het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adine F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Anelda het ons tuis laat voel. Lieflike kamer met mooi klipwerk op die vloer. Uitstekend. Vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beretha C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Fantastic. Probably the best stay I've had via the website. The photos don't do them justice, it's better. Had everything we needed. Awesome dog and hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 238

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oppie Bult Boerdery, Plot 1300, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU2M2E1YmMwLTE0M2MtNDI4OC1hYjRjLTllYTgyMDQ3ZTkyZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 238 5 1 5 Oppie Bult Boerdery Plot 1300 8874 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.673744234989 20.434927046299
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang