Kry 20% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 30 Jun 2024.
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerstraat 268, Greytown, 3250, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 700R1 360 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Rawstornes @ 268 is 'n lieflike gastehuis in 'n rustige, plattelandse tuin met 'n ryk voëllewe, bye en skoenlappers. Die gastehuis is hoog in Greytown in die KwaZulu-Natalse Middellande geleë.
Verblyf is beskikbaar in 2 smaakvol versierde gastekamers, elkeen met sy eie ingang. Elke kamer het 'n ketel, yskas, mikrogolfoond, 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging en WiFi. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort.
Die gastehuis bied 'n rustieke eetarea en ontbytarea met 'n uitsig oor die swembad. Gaste kan hul oggend met 'n volledige Engelse ontbyt in die bekoorlike eetarea begin. Die gastehuis het ook klein konferensiegeriewe, 2 swembaddens en 'n gimnasium op die perseel. Gaste kan saans skemerkelkies langs die swembaddens geniet en braaigeriewe is op versoek beskikbaar. Daar is ook veilige parkeerplek en geslote kringtelevisie vir ekstra gemoedsrus.
Greytown het 'n ryk geskiedenis en skuil in 'n vallei wat met beboste heuwels omring word. Die stad Pietermaritzburg is 75 km weg en daar is 2 gholfbane in die omgewing, sowel as die Weenen Natuurreservaat wat 75 km weg is.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Baarshengel
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
John-Lloyd Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Voortrekkerstraat 268, Greytown, 3250, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Rawstornes @ 268 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Greytown KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerstraat 268, Greytown, 3250, KwaZulu-Natal