+18
Selfsorg in Highlands Meander

The Red Barn Dullstroom- The Stables

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.


Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

30% AF!
Op die Nippertjie-aanbod
Kry 30% af op alle besprekings wat 6 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
20% AF!
Pensioenaris-aanbod
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

'n Addisionele tarief van R50 per hond per dag word gehef.

Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.

Let asb. daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen by die instansie oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.

Die inkloktyd is vanaf 15:00 en uitkloktyd nie later as 10:00 nie. Tensy dit anders gereël is.

Die vuurmaakhouthouers is vol hout met aankoms en is genoeg vir 1 aand in die winter en vir die hele naweek in die somer. Ekstra hout is beskikbaar. Bring asseblief houtskool en vuuraanstekers saam.

Geen motorfietse of vierwielmotorfietse word toegelaat nie, maar wel fietse.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R6 540
30 % AF
R 6 540 R 4 578
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R6 540
30 % AF
R 6 540 R 4 578
per nag (plek vir 12)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R6 540
30 % AF
R 6 540 R 4 578
per nag (plek vir 12)
Bespreek

Portion 18 Weimershoek, Boschhoek Road, Dullstroom, 1110, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxvvX0pEugN1J6I9do1ShB6Xgut9DiBDWtKNup1xl4HTokaUPIE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R6 540 nouVanaf R4 578 per nag, vir 12 mense 61 5 1 5 Portion 18 Weimershoek Boschhoek Road 1110 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -25.227625571647 30.280907403195
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang