Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Retreat

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Gladiola-weg 13, Kommetjie, Kaapstad, 7976, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Retreat bied 'n privaat gastesuite op die gasheer se perseel in Kommetjie, Kaapstad. Die eiendom is stapafstand vanaf lieflike restaurante en kroeë in die dorpie, en naby Long Beach. Daar is 'n toegewyde parkeerarea voor die kothuis.

Die bekoorlike kothuis het 'n privaat ingang en 'n klein binnehof met 'n braaigeriewe en het slaapplek vir 2 gaste, dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed wat toegerus is met kwaliteit linne en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Langs die bed is 'n klein sitarea en 'n kombuisie met toebehore soos 'n ketel, 'n broodrooster, 'n induksie-kookplaat, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en toebehore. Boonop het die kothuis gratis WiFi-internettoegang en 'n slim-TV met Netflix.

Ons beoefen volhoubare lewe en ons vra ons gaste om die asblik wat voorsien word vir organiese afval vir ons groentetuin te gebruik. Gaste word aangemoedig om die plaaslike kuslyn te verken en die plaaslike restaurante en koffiewinkels oor naweke te geniet. The Retreat is 'n gewilde plek onder branderplankryers en stappers.

Vir besoekers wat die plaaslike wyn- en kunsbierplase en -brouerye wil ervaar, is daar Cape Point Vineyards asook verskeie klein mikrobrouerye en 'n jenewer-distilleerdery binne naby.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Internet koppeling

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 11 resensies vir The Retreat
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Gladiola-weg 13, Kommetjie, Kaapstad, 7976, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Gladiola-weg 13, Kommetjie, Kaapstad, 7976, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17da6ea1c4dfc37d313b845569495c0b1d2ff7ceef8bbbf07acdff19fc7e91703e1de7e405521b9803ee149426a77129885c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 13 Gladiola Way Kommetjie 7976 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-17:00 11:00 -34.139813392549 18.323727074772

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang