Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Retreat Guesthouse

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Green-kamer
Slegs verblyf
Blue-kamer
Slegs verblyf
Gesinskamer
Slegs verblyf
Huisreëls

Rook is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Die Black-kamer en die Gesinskamer het hul eie kombuisgeriewe wat nie toegerus is vir selfsorg nie. Hulle het nie stowe en oonde nie, maar wel verhit- en eetgeriewe.
Die swembad is beskikbaar. Gaste mag op eie risiko van die swembad gebruik maak. Kinders word nie sonder volwasse toesig by die swembad toegelaat nie. Die swembadarea moet ten alle tye skoon en netjies gehou word. Gaste moet hul geraasvlakke laag hou aangesien daar ander gastekamers naby is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edgar Davis-straat 15, Monument Heights, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA953ab621878b58f56cee6c44705b414f0482fd9e8e4b59c00993911c6def2af6dbcbb42dc15edb77548bc67b14efed4bcd11?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 15 Edgar Davis Street Monument Heights 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.762762600968 24.76182793922
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem