Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Richmond Cafe and Rooms

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Klaradyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 55 resensies vir The Richmond Cafe and Rooms
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Karien B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien B

Uitstekend!

Pragtige, skoon en mooi plek en gasvrye mense! Restaurant uitstekend.

Charl V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl V

Onvergeetlik.

Ek het verskriklik lekker gebly. Hierdie plek verdien meer as 5 sterre. Baie vriendelik en heerlike kos. Jy boek in as 'n gas en boek uit as 'n vriend.

Justin C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin C

Clean, cozy, kind.

The host was amazing. She was kind and very responsive via WhatsApp. The place was well furnished and felt very cozy.

Kyra H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyra H

Gorgeous, welcoming overnight stay.

We were welcomed warmly on a freezing late afternoon - all the heaters were on in our room, and the fire was prepared and ready for lighting. The complimentary sherry was very welcome after a long day on the road, as was the generous dinner. I loved the decor - wonderfully eclectic with lots of quirky touches. I'd be happy to stop over in Richmond again.

Jannie V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie V

Ek kan dit ten sterkste aanbeveel.

Richmond is rofweg in die middel tussen Kaapstad en Johannesburg - gerieflike oornag-verposing in die lang pad. Dit is my tweede besoek aan die Richmond Cafe and Rooms en ek kan dit sterk aanbeveel vir die reisiger. 'n Bonus vir my, wat in die hartjie van die winter daar aangedoen het, is die kaggelstofie in die kamer. Dit is afgesien van die gesellige stofie in die restaurant wat, nes die kamer, baie smaakvol uitgetooi is!

Danie G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie G

Beste verblyf ooit.

Hierdie is die lekkerste bederf verblyf. Wat 'n aangename ontdekking. Die mense het warm harte en 'n sprankel van vriendelikheid en gasvryheid, en die kos is uit die heel boonste rakke. Ons kom beslis weer.

Neil V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil V

Keurig en snoesig!

Soos altyd, 'n fantastiese ervaring om by die plek in Richmond te kon bly. Die kamer is keurig gemeubileer en lekker knus (dankie aan Ian wat ons kaggel vir ons kom stook het). Die kos was weer eens ongelooflik - Simon se lamskerrie is legendaries. Moet ook vir Sylvie krediet gee, wat ons vriendelik by Richmond Cafe and Rooms verwelkom het en ons kelnerin was. Sylvie is 'n juweel! Dankie, ons sien julle binnekort weer.

Indra D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Indra D

A delightful stop over with warm hospitality on a very cold winter's night.

Beautiful and stylish accommodation and generous hospitality. A delight.

Elmirí M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmirí M

Ons ontspan tog te lekker in die prentjie mooi akkommodasie.

Ons voel altyd so bederf daar. Die kos is heerlik, die kamers 'n fees vir die oog en baie behulpsame en vriendelike gasvrou en personeel. Geen klagtes. Ons gaan keer op keer terug.

Adrienne V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrienne V

Interessant, keurig, uniek.

Heerlik! Goed georganiseer.

Tamlyn D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamlyn D

Charming.

Charming place to rest after a long drive. Has lovely little spaces to explore.

Madeleine S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine S

Die liefde van die eienaar is te sien in die kleinste detail van die plek.

Hierdie plek is 'n juweel in die Karoo. Ek sal vir seker dit my toekomstige rusplek maak indien ek na die Wes-Kaap reis. Die bestuurder is goed opgelei en mens voel sommer tuis met haar eerste glimlag.

Chane C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chane C

Die juweel van die Karoo.

The Richmond Cafe and Rooms is 'n juweel. Dit is presies wat mens nodig het na 'n lang dag op die pad. Hulle het die mooiste plek en kamers. Richmond Cafe het die lekkerste kos en bekende melktert. Hulle Karoo Padstal is ook 'n moet sien. Trotse Afrikaans.

Engela V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Engela V

Vriendelik, heerlik stil en rustig. Swembad heerlik.

Baie lekker gebly. Sou daarvan gehou het as daar 'n klein yskas was en 'n groter asblik vir al die rommel van 'n lang rit.

Amie W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amie W

Fantastic space and location.

Calming and restful place. Attention to detail, beautiful spaces.

André N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André N

Perfekte oornag plek!

Verblyf was perfek vir oornag, stylvol en die aanete was baie lekker!

Tanje W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanje W

Lieflik!

'n Lieflike plek met lieflike dekor en vriendelike diens. Perfek as jy reis met honde.

Hayley E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hayley E

Perfect.

We felt very at home with a warm welcome at the gate and a delicious dinner!

Izene F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izene F

Beautiful, crisp, white, cool, arty, tasty food, clean, neat, friendly - 5 stars.

All I can say is, wow, what a gem in the Karoo! We stopped over for the night from Johannesburg to Cape Town and wish we could have 'zenned' out for at least 3 days just to get the full effect of the beautiful lodge and still get to taste all the different yummy food they had to offer in their stunning little cafe full of character. Thank you for a lovely stay! I highly recommend it!

Tracey L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey L

A beautiful, stylish place to stay. Highly recommended.

The BnB is just too quaint. It is set in a very pretty part of Richmond. I loved it as there was something just so "Karoo authentic" about it, with some new eye candy at every turn. A small beautifully embroidered chair seat, a glorious Karoo garden and veggie area. A collection of local art, a little gallery with a few designer clothing items on offer. The list goes on. The linen was crisp, the whole vibe is muted shades, but mainly white. The dinner was so yummy. I had the crispy and perfectly prepared lamb chops. My husband had a delicious chicken schnitzel. They are not licensed so bring your own wine! Would really recommend this as a place to stay!

Marlie J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlie J

Richmond sien ons beslis weer.

Ons het heerlik gebly! Ons kamer was mooi en baie gerieflik ingerig. Badkamergeriewe en handdoeke was van baie goeie gehalte. Lekker filterkoffie en beskuit vir vroegoggend. Ons hond het saam gereis en daar was 'n lekker lap gras vir hom. Ons aandete was uit die boonste rakke! Van die lekkerste lamskerrie wat ons nog gehad het in die Karoo. Richmond, die dorpie, lyk ook baie goed. Dit lyk asof meeste mense daar werklik moeite doen om die dorp mooi te hou. Ons sal beslis weer hier kuier!

Eric W - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric W

The Richmond Cafe and Rooms is worth an overnight stay in this Karoo dorp.

The hosts were the perfect hosts. The food (dinner) was excellent, and the rooms were very comfortable. Our vehicle was safely parked behind locked gates.

Shouneez W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shouneez W

Old fashioned.

Hospitable staff and great service.

Helena S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena S

Veilige oornagplek tussen Johannesburg en Kaapstad.

Oornag op reis vanaf Johannesburg na Kaapstad. Dit was ‘n baie koue nag wat ons daar oorgebly het, pragtige kamer met ‘n warm bed, lekker kos en vriendelike mense wat ons ontvang het. Dankie Klaradyn en familie.

Anthea K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea K

Attention to detail with lots of character.

Loved my stay here. The rooms and establishment are beautifully decorated. There was nothing I would change, the staff and owners were helpful and lovely. The best part was that they are very dog friendly; fenced gardens and their onsite restaurant allowed dogs. Opted for dinner onsite, the food and service were both on point. The town was nice for a stroll, with little shops and an interesting-looking museum.

Helena H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena H

Wonderlik!

Klaradyn en haar span is baie ingesteld op hul kliente. Die atmosfeer is rustig, kunstig met heerlike kos!

Derick K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick K

Geniet elke oomblik daar. Sal nie die ry Kaap toe en terug doen sonder om daar te bly nie.

Love wat Klaradyn met die plek gedoen het en die hoë standaarde wat hulle daar stel. Definitief 'n hoogtepunt op die pad Kaap toe en terug.

Alison W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison W

Great stay and friendly hosts!

Great accommodation and also for dogs!

Hein L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein L

Pragtige styl en gerieflike bed.

Heerlike verblyf en fantastiese Karoo-aandete! Personeel het spesiaal vir my gewag vir my laat inboek.

Paulina V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paulina V

Mooi, uniek en uiters gasvry.

Die plek is soos 'n heerlike verassing in die middel van die Karoo. Smaakvol en uniek. Almal wat daar werk is verwelkomend. Klaradyn het vir ons die lekkerste toebroodjies gemaak vir ons fietsrit. Aandag aan detail.

Sulette V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sulette V

Vriendelike staff, plek netjies en mooi, kos uitstekend.

Sien sterre.

Jemma D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jemma D

Beste oorslaapplek in Richmond.

Dit was ons tweede keer by The Richmond Cafe and Rooms. Dit is 'n wonderlike oorslaap tussen Pretoria/Johannesburg en Kaapstad. Hulle bied heerlike kos en lieflike verblyf. Die aandag aan detail en dekor is besonders.

Francesca P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francesca P

Ek het gevoel asof ek binne in 'n kom 'magic' geval het.

Die detail en uitvoering van die dekor, die kos, die diens, alles was puik en het ons verblyf wonderlik gemaak. Ons sal dit defnitief in die toekoms gebruik as ons tussen Pta en Kaapstad reis. Julle matrasse is 'n bietjie hard. Kyk miskien na die Kooi firm matras by Matress Warehouse. Dis 'n memory foam matras, vervaardig in SA en baie bekostigbaar.

Julia B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julia B

Wonderful place, delicious food and friendly staff!

Perfect location between the Cape and Gauteng for an overnight stop on your road trip!

Estelle J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle J

Stylvolle verblyf met lieflike badkamer en beddens.

'n Luukse oase na 'n lang reis. Fantastiese atmosfeer en gasvreiheid.

Christiaan H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan H

Vreeslik lekker gerus.

Baie lekker hier gebly.

Elsabe B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabe B

Vriendelik, verwelkomend, uitstekende diens, heerlike kos en pragtige kamers!

Die hele plek is só smaakvol ingerig!

Nicky F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky F

We loved the charm of the place, the dinner was absolutely delicious, the service excellent.

Our only problem was arriving in load shedding to a very dark, hot room. I would suggest lanterns and a battery-operated fan.

Alison W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alison W

Lovely place and friendly service.

Lovely rooms and grounds. Great for dogs. A delicious supper was provided as well. Will definitely stay there again!

Michelle P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle P

Absolutely bloody marvellous.

I was welcomed by a lady called Berna, I think her name was. She is a gem and should be well looked after. She is so pleasant, friendly, informative, and helpful. She made me feel so welcome and she was so attentive to every detail. She assisted me from my arrival until after supper and she treated me like royalty. Thank you, Berna, for being a special soul. The food was out of this world. I have never tasted a lamb curry so delicious. The attention to detail is amazing. The way breakfast was served was an absolute delight. The rooms were clean and so beautifully set out. A person could want for nothing. All the comforts were there from sherry in the room to tea, coffee, water, hot chocolate, rusks etc. Everything was thought of. I would highly recommend this establishment. Loved every moment of it.

Neil V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil V

'n Absolute juweel.

Dit is asof alles waaraan Nicol en Klaradyn raak in goud verander. Baie dankie vir julle gasvryheid! Die plek is uiters keurig ontwerp en ingerig, omgord van 'n lieflike groentetuin. Die foto's doen dit nie "justice" nie. Die kos is fenomenaal (ek droom nou nog van daardie geurige lamskerrie, die soet tamatie- en uieslaai, die kraakvars brood en botter). En pryse so billik, ons het amper gedink daar was êrens 'n fout. Ons kan nie die Richmond Cafe and Rooms genoeg loof nie. Maak seker jy besoek MAP ('n wêreldklas kunsgalery verder af in die hoofstraat), John se tweedehandseboekwinkel om die draai, en, op pad uit, die Karoo Padstal sowat 20km noord van Richmond - van die beste omelette en roosterkoeke wat ons al ooit geproe het.

Tonya V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tonya V

Wonderful stay with the most beautiful linen and exquisite textures. Highly recommended!

I will stay here on my future travels. This place made me feel like a queen.

Sarina D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarina D

'n Breek vir die langpad.

Perfekte stop tussen Pretoria/Johannesburg en Kaapstad. Dis baie naby aan die hoofweg. Sylvie en Klaradyn laat jou voel soos ou vriende met heerlike kos en kuiers. Die kamers is pragtig en dit is smaakvol versier met oud en nuut. Jy voel baie veilig daar. Sal dit vir seker voorstel!

Elmirí M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmirí M

Ons was aangenaam verras.

'n Kleine juweel van 'n plek. Klaradyn en haar personeel het ons vriendelik ontvang. Heerlike kos en lieflike verblyf. Sal graag weer daar wil bly.

Tertia D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia D

Baie netjiese en skoon blyplek. Baie vriendelike personeel en heerlike kos.

Verblyf is baie netjies en skoon. Reg langs die museum geleë wat lekker is om te besoek met kinders. Personeel was baie aangenaam en die kos van die restaurant was heerlik!

Jannie G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie G

Baie mooi en netjies plek.

Gawe mense!

Nicolaas J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolaas J

Fantastiese blyplek tussen die Kaap en Johannesburg.

Dié plek is n droom! Van aankoms tot vertrek was dit net n wonderlike ondervinding. Sylvie het ons so vriendelik verwelkom en na die veilige parkeerplek geneem. Ons kon kies tussen twee kamers wat albei pragtig was. Later het ons 'n heerlike driegangmaaltyd geniet wat nog beter gemaak was deur Sylvie se puik diens en die kerslig & kaggel. Die eienaars, Nicol en Klaradyn het kom inloer-dit het ons so welkom en gemaklik laat voel. Ontbyt is beskikbaar by die Vetmuis deli 'n paar meter af in die straat of by Nicol & Klaradyn se padstal 10km noord op die N1. Ons het stilgehou by die padstal op pad huistoe. Wat 'n wonderlike ervaring. Dié mense het passie. Klaradyn het ons heeltyd op hoogte gehou met informasie, beurtkragskedules, dinge om te doen en soveel meer. Ons kan die plek nie genoeg aanbeveel nie! Baie dankie Nicol, Klaradyn en Sylvie vir 'n onvergeetlike afsluiting van ons vakansie.

Cora C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cora C

Karoo-juweel.

Keurige, stylvolle gastehuis. Absoluut pragtig. Die potjiesbad met kaggel daarby uniek. Ons het gesmul aan die geurige karoolamskerrie. Definitief aan te beveel!

Theuns C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns C

Veilig en ontspanne in die pragtige Karoo-omgewing.

Vriendelike ontvangs met heerlike Karoo-geregte in die restaurant. Het lekker luuks gebly. Dankie!

Heleen D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen D

Excellent.

Klaradyn and Nicol are excellent warm hosts. The rooms are beautiful with everything you need for an overnight stay if you're travelling cross-country. I travelled with 2 pets and they were welcome too.

Solly S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Solly S

Beautiful place and relaxed atmosphere.

The food, service and rooms were excellent. This is what every overnight stay should be like. Never expected this gem in a town like Richmond. Highly recommended.

The Richmond Cafe and Rooms se terugvoer

Dear Solly,
Thank you so much for the time you took to write this review.
We appreciate it. We look forward to seeing you again.
Nicol and Klaradyn.

The Richmond Cafe and Rooms
Luisa D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luisa D

Enchanting accommodation.

Loved our stay at the Richmond Rooms. The decor feels magical, we particularly enjoyed the victorian bath with fireplace. The hospitality is warm but not intrusive, and the food was really out-of-this-world. Best omelette we have ever eaten; we would be back every week for a meal if they were closer. Will definitely be back to stay when we can. This is the best stop-over option if you are driving between JHB and Cape Town, and stay a bit longer to enjoy the town and its art.

The Richmond Cafe and Rooms se terugvoer

Thank you for the time to write a review. I hope you enjoy your beautiful lights.
See you again.
Nicol and klaradyn

The Richmond Cafe and Rooms
Nico M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico M

Baie lekker, met ope arms ontvang en sal beslis weer gaan.

Waarlik kosbare ervaring. Was hartlik met ope arms ontvang. Kos was fantasties en 'n groot bederf. Het heerlik geslaap en sal beslis weer gaan kuier.

Erika L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erika L

Wonderlik na 'n lang dag op die pad.

Oulike plekkie. Het baie lekker geëet by die Vetmuis. Sal beslis weer daar oornag. Baie dankie.

Beverley P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Beverley P

Enjoyable!

Would have liked a breakfast option.

Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leebstraat 17, Richmond, 7090, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA282af64a076ed1ea18dd241e4ffa000be14d5a1ec30947fdb86b1c5526f7fc6aa8d2c1023ea1a9c10e3f3c2264140fde046e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 2 mense 55 5 1 5 17 Leeb Street Richmond 7090 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.41332453263 23.948410377335

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang