Athlone Akkommodasie by The Riverside Hotel | LekkeSlaap
+33
+33

The Riverside Hotel

Hotel
  • Vanaf R1 995 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kenneth Kaunde-weg 10 , Athlone, Durban Noord, 4051, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

The Riverside Hotel bied 4 ster-verblyf, uitstekende diens en 'n sentrale en veilige ligging op die oewer van die Umgeni Riviermond.

Die 169 kamer het elk 'n kombuisie wat toegerus is met n mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware. Gaste het die opsie van rivierfront- of seefrontkamers of kamers wat oor Durban Noord uitkyk. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, satelliet-TV, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die Riverside Café is 'n restaurant op die perseel waar gaste in styl kan eet. Vir 'n mees ontspanne atmosfeer kan gaste peuselhappies en drankies by die kroeg langs die swembad geniet.

Die Riverside Conference Centre is ideaal geleë reg oorkant die ingang van die hotel. Daar is 8 konferensie-kamers met sitplek vir 10 tot 250 afgevaardigdes.

Die Riverside Hotel se geriewe en dienste sluit 24 uur-ontvangs, wisselkoersgeriewe, gratis parkeerplek op die perseel, gratis WiFi, kamerdiens, wasgoeddiens, baba-oppasdiens, pendeldiens, swembad, gimnasium en 'n haarsalon.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Kenneth Kaunde-weg 10 , Athlone, Durban Noord, 4051, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 995
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 995
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 995
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kenneth Kaunde-weg 10 , Athlone, Durban Noord, 4051, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7WtMG94gCNyEgOhoq7aQqjTKRzuMzP2JAtFsPioJ1z2DPL8vNp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 995  per nag (plek vir 2) 10 Kenneth Kaunde Road Athlone 4051 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.8068356 31.0329223
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za