- 242 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 10 Kenneth Kaunde Road, Athlone, Durban North, 4051, KwaZulu-Natal Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
The Riverside Hotel bied 4 ster-verblyf, uitstekende diens en 'n sentrale en veilige ligging op die oewer van die Umgeni Riviermond.
Die 168 kamers het elk 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware. Gaste het die opsie van rivierfront- of seefrontkamers of kamers wat oor Durban Noord uitkyk. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, satelliet-TV, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die Riverside Grill is 'n restaurant op die perseel waar gaste in styl kan eet. Vir 'n mees ontspanne atmosfeer kan gaste peuselhappies en drankies by die kroeg langs die swembad geniet.
Die Riverside Business Centre is ideaal geleë reg langs die ingang van die hotel. Daar is 5 konferensie-kamers met sitplek vir tot 60 afgevaardigdes.
Die Riverside Hotel se geriewe en dienste sluit 24 uur-ontvangs, wisselkoersgeriewe, gratis parkeerplek op die perseel, gratis WiFi, kamerdiens, wasgoeddiens, baba-oppasdiens, pendeldiens, swembad, gimnasium en 'n haarsalon.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Verder is daar 'n TV met DStv, lugversorging, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, mikrogolf en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Ontbyt
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer is geskik vir 2 gaste en het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n TV, DStv en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Ontbyt
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Verder is daar lugversorging, 'n TV met DStv, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolf en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Ontbyt
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 'n dubbel- en enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Daar is ook 'n TV, DStv en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Ontbyt
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het 'n koningingrootte- en 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Verder is daar lugversorging, 'n TV met DStv, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolf en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Ontbyt
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Verder is daar 'n aparte sitarea, lugversorging, 'n TV met DStv, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolf en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Ontbyt
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die suite het 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort en 'n bad. Verder is daar 'n aparte sitarea, lugversorging, TV met DStv, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolf en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Ontbyt
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Digital
Marketing ...
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Standaarddubbel
- Ontbyt
- Parapleegkamer
- Ontbyt
- Deluxe Dubbel
- Ontbyt
- Tripelkamer
- Ontbyt
- Gesinskamer
- Ontbyt
- Suite
- Ontbyt
- Suite 2 Slaapkamers