The Riverstone House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Riverstone House bied alles wat jy nodig sal kry vir die perfekte selfsorgverblyf in Wolseley. The Riverstone House bied al die nodige geriewe vir hetsy 'n luukse plaaswegbreek of as jy plek vir 'n spesiale bruidsparty benodig.

The Riverstone House bied slaapplek vir 10 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers, 2 volledige badkamers en 'n ruim oopplan-vermaakarea, -sitkamer en 'n -kombuisruimte. Beide die stoepe bied lieflike sontonele, asook die geluide van die Breerivier en die voëlspesies.

Riverstone's Fam Tin is 'n moderne eenheid wat bestaan uit 2 vragskiphouers wat omskep is in 'n eenheid met slaapplek vir 4 en is op die rand van die plaasdam geleë. Hierdie eenheid is troeteldiervriendelik en het gratis WiFi.

Verder kan gaste in dié rivier gaan swem wanneer dit te warm raak, maar ongelukkig het die Breerivier nie 'n sterk stroom gedurende die somerseisoen nie weens die droogte.

The Riverstone House is 15 minute vanaf Tulbagh en Ceres en ook net 5 km vanaf Wolseley wat dit ideaal maak om buitelugaktiwiteite in die Witzenberg-vallei te geniet. Wandel langs die plaaspaaie, besoek ons ram en perd in die aangrensende veld, of die bekroonde wynplase in die wonderlike vallei.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Riverstone House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false