Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Riverstone House

Selfsorg
The Riverstone House
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 8 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

The Riverstone House beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n groot oopplan-kuierarea, -sitarea en -kombuis. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, kaggel en lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die rivier. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n uitsig oor 'n boord en op die berg. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed, kaggel en lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die rivier. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n uitsig op die berg. Elke badkamer het 'n bad, groot stort en 'n dubbelwasbak. Elke 2-enkelbedkamer het 'n ekstra dagbed vir kinders. Die kombuis is met 'n wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser, yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf toegerus. Die ontbythoekie het sitplek vir 8 en die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 10. Die stoep het ook 'n etenstafel met sitplek vir 8. Gaste kan in die leefarea of op die voorste of agterste stoep ontspan. Troeteldiere is welkom. Let asb. dat hierdie huis die enigste eenheid is wat omhein is.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Kinderbed vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbed vir 1
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Kinderbed vir 1
Slaapkamer 4
Plek vir 3 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is verbode binnenshuis.
Vure moet altyd onder toesig wees.
Die verblyf is op 'n plaas en daarom moet gaste weet dat daar soms personeel op die perseel sal wees.
Geen partytjies mag sonder toestemming gehou word nie.
Troeteldiere word in elke eenheid toegelaat, maar let asb. dat net Riverstone House omhein is. Troeteldier-eienaars moet verantwoordelikheid neem vir skade wat deur hul troeteldiere aangerig is.
Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad van sowat 4 km is wat na die verblyf lei. Dit is geskik vir alle voertuie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Riverstone's FamTin
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Riverstone's FamTin is 'n moderne eenheid wat uit 2 vragskiphouers bestaan wat in 'n eenheid met slaapplek vir 4 omskep is en dis op die rand van die plaasdam geleë. Daar is 2 en suite-slaapkamers met moderne afwerkings en meubels. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, 'n Victoriaanse bad en 'n privaat buitestort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n stort. Daar is 'n houtstoof in die leefarea en 'n groot ingeboude braai op die beskutte stoep. Die eenheid is troeteldiervriendelik en bied gratis WiFi. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf toegerus. Troeteldiere is welkom.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is verbode binnenshuis.
Vure moet altyd onder toesig wees.
Die verblyf is op 'n plaas en daarom moet gaste weet dat daar soms personeel op die perseel sal wees.
Geen partytjies mag sonder toestemming gehou word nie.
Troeteldiere word in elke eenheid toegelaat, maar let asb. dat net Riverstone House omhein is. Troeteldier-eienaars moet verantwoordelikheid neem vir skade wat deur hul troeteldiere aangerig is.
Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad van sowat 4 km is wat na die verblyf lei. Dit is geskik vir alle voertuie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Riverstone's CouplesPod
Vanaf
Vanaf R1 900
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid skuil op die hoek van die dam en spog met uitstekende en moderne afwerkings. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed, en suite-badkamer met 'n dubbelstort, 'n buitebad vir sterrekyk, 'n kombuis en 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf toegerus. Die CouplesPod is 'n ideale romantiese wegbreek en is ook troeteldiervriendelik.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is verbode binnenshuis.
Vure moet altyd onder toesig wees.
Die verblyf is op 'n plaas en daarom moet gaste weet dat daar soms personeel op die perseel sal wees.
Geen partytjies mag sonder toestemming gehou word nie.
Troeteldiere word in elke eenheid toegelaat, maar let asb. dat net Riverstone House omhein is. Troeteldier-eienaars moet verantwoordelikheid neem vir skade wat deur hul troeteldiere aangerig is.
Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad van sowat 4 km is wat na die verblyf lei. Dit is geskik vir alle voertuie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palmietvlei Plaas, Langs die R43, Romansriver, 9 km buite Wolseley, 7654, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1ae393ca14bf0f5c4326d4b6fc54b80b58cabc5c2407bd0ef807a775ce74f06966b29df5d3c5432dc0aacde79e912e16231?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Palmietvlei Farm Off the R43 Romansrivier 7654 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.475802122214 19.17606858001
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem