The Robin Inn
Selfsorg
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Roosevelt-straat 20, Robindale, Randburg, 2194, Gauteng
- Vanaf R720 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Robin Inn is 'n lieflike dubbelverdieping-eenheid wat in Robindale, Randburg, geleë is. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf met verhit-en-eetgeriewe aan gaste. Dit is ideaal vir 'n paartjie of sakereisigers wat oornagverblyf soek.
Die eenheid beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die huis bied slaapplek aan 2 gaste.
Die oopplan-kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek.
Daar is 'n stoep met buitesitplek en 'n braai-area wat gaste kan geniet. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Kapasiteit: 2
•
Aantal kamers: 1
•
Aantal badkamers: 1
Kenmerke
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
Maaltye Aangebied
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- Roosevelt-straat 20, Robindale, Randburg, 2194, Gauteng
Sien meer verblyf in Randburg Wes-Rand Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Roosevelt-straat 20, Robindale, Randburg, 2194, Gauteng