The Rose 302
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 117 Strand Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R2 089 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Die Rose 302 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel, ideaal geleë in Kaapstad se middestad. Perfek vir beide sake- en ontspanningsverblyf, bied die eenheid gemak en gerief.
Hierdie woonstel met lugversorging bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 'n aparte badkamer. Elke slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die badkamer 'n stort, toilet en wasbak het. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, breekware en eetgerei. Die sitkamer bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir vermaak is 'n slim-TV en gratis WiFi beskikbaar. 'n Toegewyde werkstasie word ook voorsien. Die leefarea beskik oor 'n gemaklike sitkamerstel en lei na 'n privaat balkon met pragtige uitsigte.
Die kompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad, bied 24-uur veilige toegang en parkering, en is gerieflik geleë naby Kaapstad se voorste besienswaardighede, insluitend die V&A Waterfront en Green Point.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Perch Short
Stays
Eiendomme 100+
Resensies 15
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 117 Strand Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 117 Strand Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang