The Rose 305
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 117 Strand Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R967 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Rose 305, geleë in die sentrale Kaapstad en bied moderne akkommodasie, is perfek vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Die sjiek woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die badkamer met 'n stort, wasbak en toilet toegerus is. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, broodrooster, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank, 'n muurgemonteerde TV en 'n aangewese werkruimte. Gratis WiFi is beskikbaar regdeur die woonstel.
Gaste kan oggendkoffie of skemerkelkies op die gemeubileerde balkon geniet. Die woonstel bied ook toegang tot 'n gedeelde dakswembad, 'n gimnasium op die perseel en veilige parkering. Dit is gerieflik geleë naby moderne restaurante en winkels, met Mouille Point-strand 2.6 km weg en Granger Bay-hawe 3 km van die eiendom af.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Perch Short
Stays
Eiendomme 100+
Resensies 15
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 117 Strand Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 117 Strand Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang