The Rose 708
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 117 Strand Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R1 083 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Rose 708 is 'n sjiek selfsorg-ateljeewoonstel ideaal geleë in Kaapstad se middestad. Hierdie eenheid bied 'n gemaklike en gerieflike verblyf vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Hierdie ateljee met lugversorging bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n aparte badkamer. Die slaaparea is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die badkamer 'n stort, toilet en wasbak het. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, breekware en eetgerei. Die sitarea bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir vermaak is 'n slim-TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar. 'n Toegewyde werkstasie word ook voorsien.
Die woonstel maak oop na 'n privaat balkon met pragtige uitsigte oor Tafelberg. Dit bied ook 24-uur veilige toegang en parkering, en is gerieflik geleë naby Kaapstad se voorste besienswaardighede, insluitend die V&A Waterfront en Green Point.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Perch Short
Stays
Eiendomme 100+
Resensies 15
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 117 Strand Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 117 Strand Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang