+25

The Rose 710

Hotel
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 117 Strand Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 083 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Geleë in die hartjie van Kaapstad en met asemrowende uitsigte oor Tafelberg, is The Rose 710 'n sjiek woonstel ideaal vir beide sakereisigers en vakansiegangers.

Die woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne, badhanddoeke en seep word vir gerief voorsien.

Die helder oopplan-leefarea beskik oor 'n goed toegeruste kombuisie met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, mini-yskas-vrieskas, broodrooster, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer bied 'n gemaklike rusbank en 'n muurgemonteerde TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan hul oggendkoffie op die privaat balkon geniet. Die woonstel bied ook toegang tot 'n gedeelde dakswembad, 'n gimnasium op die perseel en veilige parkering. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is daar bekoorlike koffiewinkels binne die gebou en naby, terwyl die Lion's Head-staproete 4.3 km weg is en Clifton View 6 km weg.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Gimnasium
Swembad
Mooi uitsig
TV
Balkon

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Perch Short
Stays

Eiendomme 100+

Resensies 15

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • 117 Strand Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 083
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 083
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 083
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 117 Strand Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d1b753d68a0889bf04737b56a9b8eae5aa25ea9abd4c04ea31ff4e36a5c71d6d22baa84298a3102a330d8e1667613f3dff1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 083 per nag, vir 2 mense 117 Strand Street Cape Town 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -33.9182604 18.4179181
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang