Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Rose Barn

Gastehuis
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Erfie-plaas, WVGC+24W, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Rose Barn is 'n luukse plaasstyl-gastehuis op 'n plaas 8 km buite Jeffreysbaai.

Die gastehuis bied verblyf in 12 kamers met 'n dubbelbed of enkelbeddens. Elke kamer het 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet, wasbak en badhanddoeke. Daar is 'n TV met DStv, draagbare waaiers, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi.

Aandete en ontbyt word bedien mits vooraf gereël. Gaste kan van die braai-area gebruik maak en veilige parkeerplek word voorsien.

Die plaas is ook 'n bekroonde trou-venue. ’n Noukeurig versorgde grasperk wat 'n uitsig oor die landerye bied is vir seremonies in die tuin afgebaken en daar is plek vir 50 tot 350 gaste, te midde van geurige laventel en welige, groen bosse.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir The Rose Barn
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • Die Erfie-plaas, WVGC+24W, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Rose Barn het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kouga-Omgewing Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Erfie-plaas, WVGC+24W, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6554b941bfcabae4591c396b3dbc5a2ab021d201ade226ef01ff91f9f78c8f0161e0a135129a805904a48f7d82c225aacbe0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 2 mense 1 5 1 4 Die Erfie Farm WVGC+24W 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.074426887276 24.871995969589
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem