Pick your preferred language

English

Afrikaans

+34
Gastehuis in Dullstroom

The Rose Cottage B&B

  • 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 60 Hugenoten Street, Main Road, Dullstroom, 1110, Mpumalanga Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Die Rose Cottage Restaurant, B&B is geleë in Dullstroom Mpumalanga, Suid-Afrika, in die middestad. Halfpad vanaf O.R. Tambo Lughawe na die Krugerwildtuin.

Ons verblyf is in 'n baie stil area geleë en bestaan uit 3 verskillende verblyfopsies.

Blue Moon - het 'n koninggrootte bed en badkamer met 'n stort. Die sitkamer het 'n TV met DStv, 'n volledig toegeruste kombuis, 'n patio en onderdakparkeerplek.

Classic Touch - hierdie eenheid het twee slaapkamers, die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte bed en 'n en suite-badkamer met beide 'n stort en bad. Die tweede slaapkamer het twee enkelbeddens met die opsie van 'n koninggrootte bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n volledig toegeruste kombuis en die sitkamer het 'n kaggel, TV met DStv.

Golden Oldie - is 'n ruim eenheid wat noord in die tuin uitkyk. Die slaapkamer het 'n koninggrootte bed en 'n en suite-badkamer, versier in ouwêreldse sjarme. Daar is 'n ekstra bed in die sitkamer en 'n volledige kombuis.

Inklok is by die restaurant en ontbyt word enige tyd van 07:00 - 11:00 by ons restaurant op die Hoofstraat bedien.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 92 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Louis V
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Ideale oorbly in Dullstroom. Al is dit net vir oornag of langer. Die ontbyt is absoluut 'n wenner. Stilte en rustigheid in 'n eenheid op s...
Sien meer
Mrt 2025
Johann V
Gesin met tieners
5.0
'n Rustige, "no worries"-naweek! Baie dankie, ons het lekker gebly! Die plekkie was skoon, netjies en daar was 'n baie lekker, rustige atmosfeer in di...
Sien meer
Aug 2024
Nadia C
5.0
Veilig, skoon en rustige atmosfeer. Baie lekker gebly, kaste was net reeds vol linne en handdoeke dus kon nie my klere in die kaste pak nie. Die stort...
Sien meer
Mei 2024
Cecilia K
Saam met vriende
5.0
Heerlik gebly! Baie netjies en alles wat jy nodig kan hê, selfs 'n warm laken!
Mei 2024
Jurjen F
Saam met lewensmaat
4.6
Lekker verblyplek. Die plek hoor by die gelyk genaamde restaurant en lig 2 blokkies van mekaar op stapafstand (ongeveer 400 meter). Die plek is lekker...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 122

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 60 Hugenoten Street, Main Road, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink The Rose Cottage B&B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 390
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 390
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 390
per nag, vir 2 mense
Bespreek

60 Hugenoten Street, Main Road, Dullstroom, 1110, Mpumalanga

Sien kaart
  • 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c6b43a3ddbdc5a1a4882dec4de00c8631cd21c52e2b0e4f5f698438839c8ebcb56f0572333ddfce8753ccf1c080d1be859e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 390 per nag, vir 2 mense 92 5 1 5 60 Hugenoten Street Main Road 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -25.417492 30.108383

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang