The Rosette
Beskrywing
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 ruim slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis, 'n formele TV-sitkamer, 'n tweede sitarea, 'n eetarea en 'n groot agtertuin. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed. Die aparte badkamer het 'n hoekbad, 'n toilet en wasbak. Die kombuis het 'n granietblad en is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n ketel toegerus. Die oopplankombuis lei na die sitarea. Die eetarea het 'n ronde etenstafel met sitplek vir 4. Die formele sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is verbode in die eenheid.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: President Swart-laan 103, Panorama, Empangeni, 3880, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom