10 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 10 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- 65 Kameeldoring Draai, Woodland Hills, Bloemfontein, 9300, Vrystaat Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Die Royal Fischer Hotel is op die Woodland Hills Landgoed in Bloemfontein geleë.
Verblyf word in 5 kamers wat elk hul eie privaat ingang het aangebied. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Verder het elke kamer ook lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kluis, yskassie, kroegie, en tee- en koffiemaakgeriewe.
Ekstra geriewe sluit gratis WiFi, 'n gemeenskaplike leefarea en veilige parkeerplek op die perseel in. 'n Restaurant is ook op die perseel beskikbaar.
Gaste kan lekker in die omgewing gaan perdry, fietsry, voetslaan, valskermspring en gholf speel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Berche Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 65 Kameeldoring Draai, Woodland Hills, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
- Gaste dink The Royal Fischer Hotel het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
65 Kameeldoring Draai, Woodland Hills, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 10 gaste
- Geen kinders
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang