The Royal Gastehuis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Royal Gastehuis is 'n elegante, eksklusiewe gastehuis hoog teen die oostelike oewer van die Kowierivier. Met sy wonderlike ligging bied die gastehuis beeldskone uitsigte oor die stil en rustige Royal Alfred Mariene en die bekoorlike kusdorpie, Port Alfred.

Ons bied 11 stylvolle en suite-slaapkamers, elkeen elegant gemeubileer met natuurlike weefstof en donkerhoutmeubels, afgerond met 100%-perkallinne vir daardie ligte en ontspanne gevoel.

Die gesellige leefarea het 'n selfhelpkroeg wat lei na die swembad-dek waar jy lekker op sonstoele kan ontspan. Die bekoorlike gastehuis is 'n oase van rus en vrede waar vriendelike personeel wag om jou te bederf!

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Royal Gastehuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R840 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za