The Royal Palm Bed & Breakfast

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Royal Palm B&B is in die prentjiemooi Ohrigstad op die R36 tussen Lydenburg (Mashishing) en Hoedspruit geleë.

Ons bied gerieflike en bekostigbare verblyf aan sakereisigers en toeriste.

Die verblyf bestaan uit 'n verskeidenheid van 5 verskillende kamertipes. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en beskik oor lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Ontbyt word weeksdae tussen 07:00 en 10:00 en Sondae tussen 08:00 en 10:00 in die hoofhuis se ontbytkamer bedien. Ons tarief sluit 'n stywe ontbyt in. Hierdie instansie bied nie aandete nie, daar is egter 'n lekker restaurant in die dorp.

Neem asseblief kennis dat hierdie verblyf op verskeie terrasse met trappe geleë is.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Nagportier
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gimnasium

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Royal Palm Bed & Breakfast gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za