The Sage 515
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - 515 The Sage, 377 Main Road, Cape Town, 8005, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Geleë in Seepunt en binne loopafstand van die strand, bied The Sage 515 die ideale kuswegbreekplek.
Die ruim woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet, en linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Vanuit die kombuis is 'n sitarea met 'n TV en 'n aangewese werkruimte. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike eetareas. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Seepunt-promenade 1 km weg en die Leeukop-staproete is 3.8 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Propr Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 30
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- 515 The Sage, 377 Main Road, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
515 The Sage, 377 Main Road, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang