The Sage 603
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 603 The Sage, 377 Main Road, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R1 586 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Sage 601 is 'n sjiek woonstel in Seepunt, ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.
Die woonstel bied gemaklik slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Gehalte linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea sluit 'n kombuis in wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel met 4 sitplekke en die sitarea met 'n TV en 'n aangewese werkruimte. Gratis WiFi word voorsien.
Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike sake-sitkamer, en parkering is beskikbaar. Seepunt Promenade is net 1 km weg, terwyl Groenpunt-vuurtoring 2.2 km van die woonstel af is.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Propr Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 27
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- 603 The Sage, 377 Main Road, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 603 The Sage, 377 Main Road, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang