LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Sails 609 | LekkeSlaap
+22

The Sails 609

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Timeball-boulevard 14, The Sails 609, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Sails 609 is in die hartjie van Durban se Waterfront op die sesde verdieping van die Sail in Timeball-boulevard geleë. Die eenheid is naby uShaka Marine World en op die roete van 'n veilige, openbare vervoer-opsie. Gaste kan die pragtige sonsopkoms in die oggend geniet en saans die sonsondergang van die balkon af aanskou.

Dié bekoorlike woonstel bied slaapplek aan 4 gaste, verkieslik 2 volwassenes en 2 kinders, en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n dubbelslaapbank in die sitkamer vir kinders of volwassenes. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale teen die muur in die sitkamer.

Die sitkamer maak op 'n balkon met 'n uitsig oor die hawe oop. Daar is veilige parkeerplek vir 1 voertuig en die gebou het toegangsbeheer.

Slaapplek

’n Bespreking by The Sails 609 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Ligging

  • Timeball-boulevard 14, The Sails 609, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Timeball-boulevard 14, The Sails 609, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce15018f90dd3b5216b277e62fb6a13924f512bb8e0d6da51db4d517f4b7512f8922a34790008c0608c74ac42cbc64c6a26f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100  per nag (plek vir 4) 14 Timeball Boulevard The Sails 609 4001 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.8713608 31.0491257
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!