+15

The Salted Horizon

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Unit 279 Block 41 Ballito Hills, 2 Hills Avenue, Ballito, 4339, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Salted Horizon is 'n vakansiewoonstel op die derde verdieping in die gesogte Ballito Lifestyle Estate aan die pragtige Dolphin Coast. Dit is die ideale toevlugsoord vir 'n paartjie of 'n solo-reisiger.

Die woonstel met lugversorging bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer, wat slaapplek bied vir 2 gaste. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, en die badkamer is toegerus met 'n stort. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea sluit 'n sitkamer met 'n slim-TV en 'n gemaklike rusbank in. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en skottelgoedwasser. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar vir ekstra gerief.

Gaste kan ontspan op die balkon, wat buitesitplek en braaigeriewe bied. Bykomende geriewe sluit in gratis WiFi en toegang tot die landgoed se gemeenskaplike geriewe, soos die kinderspeelpark, swembaddens, gimnasium, bioskoop en speletjieskamer, padelbaan en spa.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Vuurmaakhout

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Hazel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 6

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Unit 279 Block 41 Ballito Hills, 2 Hills Avenue, Ballito, 4339, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Unit 279 Block 41 Ballito Hills, 2 Hills Avenue, Ballito, 4339, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4031f9d2d22976e3d0120edc73b74111b6810682bcecdd1489501fdf4a981ab581c36902ddbdc75645b6eb3a03cd7ec715cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) Unit 279 Block 41 Ballito Hills 2 Hills Avenue 4339 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.52347326525 31.207794436107
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang