The Seed Pod Campsite
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoopdal-weg, Boschfontein, Thabazimbi, 0380, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R9 100 per nag, vir 12 mense
Beskrywing
The Seed Pod Campsite is op ’n plaas aan die suidelike kant van Marakele Nasionale Park, ongeveer 20 km vanaf Thabazimbi en bied ’n ontspanne wegbreek aan tot 12 gaste.
Dit is perfek vir gaste wat daarvan hou om te kamp. Dié kampeerterrein het ’n spoeltoilet, binnestort en ’n buitestort. Slegs koue water word voorsien en gaste moet hul eie warm water kook vir die buitestort.
Dié kampeerterrein is privaat en het nie elektrisiteit nie.
Vuurmaakhout word nie voorsien nie, maar kan vooraf met die eienaar gereël word teen ekstra koste.
Kenmerke
Geriewe
- Spa-behandelinge
- Braaiplek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Badkamer
- Stort
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Jennifer Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 10
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Hoopdal-weg, Boschfontein, Thabazimbi, 0380, Limpopo
- Gaste dink The Seed Pod Campsite het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Thabazimbi Waterberg Limpopo
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoopdal-weg, Boschfontein, Thabazimbi, 0380, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom