9 gaste
4 slaapkamers
6 beds
3 badkamers
- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - 1809 Seekoei Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
The Semester is 'n ruim en bekoorlike vakansiehuis in Marlothpark se gesogte Seekoeiweg. Dit is die ideale toevlugsoord vir gesinne en groepe wat Suid-Afrika se ikoniese bos in gemak wil ervaar. Dit is net 300 m se stap vanaf die bekende Krokodilrivier-uitkykpunt.
Dié eiendom bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die tweede badkamer het 'n bad en die derde badkamer het 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is 'n knus leeshoekie waar gaste ook bordspeletjies kan speel.
Die agtertuin het 'n etenstafel, braaigeriewe en sonstoele. Die voortuin spog met bykomende braaigeriewe en 'n plonspoel. Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Viv Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 1809 Seekoei Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink The Semester het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1809 Seekoei Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Sien kaart- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang