LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Shire Eco Lodge | LekkeSlaap
+27

The Shire Eco Lodge

Chalet
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Dié eenheid is perfek vir paartjies of 'n gesin en het 'n oopplan-uitleg wat geskik is vir 2 volwassenes en 2 kinders. Daar is 'n koninggrootte-bed of 2 driekwartbeddens en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oond en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot hul eie braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Kinderbank vir 1
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
2 xKinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

- Die chalets is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders. - Troeteldiere is welkom mits vooraf gereël is. - Gaste moet asb. hul troeteldier se eie beddegoed en beddens bring. - Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. 'n Voertuig met 'n hoë grondhoogte word dus aanbeveel. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die grondpad voor aankoms, aangesien dit weens onvoorsiende omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Erf 158, Stutterheim, 4930, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a053919186a7488deccebd80121a0c6dc92f96d85c584441358ec90913c187690cec73827a45776ece0a4bdc68cf55b436c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 Plot 158 Stutterheim 4930 Oos-Kaap 086 999 0018 10:00-22:00 12:00 -32.536391740024 27.384565472603
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!