6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
1 badkamer
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Farm 180, Middelplaas, Albertinia, 7600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Shy Bushbuck is 'n bekoorlike selfsorgkothuis op 'n werkende plaas op die Tuinroete wat sowat 23 km vanaf Albertinia en 30 km vanaf Riversdal geleë is. Dit is die ideale toevlugsoord vir diegene wat uit die stadsgewoel wil ontsnap.
Dié kothuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n gemaklike dubbelbed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe, yskas-vrieskas en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek.
Daar is 'n stoep en 'n boma met 'n uitsig oor die rivier. Gaste kan ook die plaas se stap- en hardlooproetes geniet of die grondpaaie met bergfietse verken. Vroeë oggende kan gaste moontlik ook bosbokke langs die rivier sien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jenny Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Farm 180, Middelplaas, Albertinia, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink The Shy Bushbuck het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm 180, Middelplaas, Albertinia, 7600, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang