LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Silver Kudu | LekkeSlaap
+11

The Silver Kudu

6 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 6 resensies vir The Silver Kudu
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Leon F - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon F
Gesin met tieners

Rustig. Stil omgewing. Pragtige uitsig.

'n Perfekte wegbreek vir 'n kuiernaweek saam met die gesin. Skoon en gemaklik met 'n stofie vir koue aande, naby genoeg aan die gewoel van Dulla, maar ver genoeg om niks en niemand om jou te sien nie. Die mak donkies het die geleentheid net nog meer spesiaal gemaak.

The Silver Kudu's terugvoer

Baie dankie, dit was een plesier om julle by ons te he.
Ons hoop om julle weer terug te sien.

The Silver Kudu
Della B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Della B
Saam met vriende

Was 'n baie genotvolle ervaring.

Baie dankie vir baie netjiese en skoon verblyf. Ons het dit baie geniet. Die esels/donkies maak dit egter nog meer spesiaal. Sal weer besoek.

The Silver Kudu's terugvoer

Baie dankie vir die mooi komplimente, Della. Ons waardeer dit baie en dit maak ons werk moeitewaard.Ons sien uit om julle terug te verwelkom by ons.

The Silver Kudu
Rene D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rene D
Gesin met tieners

Baie netjies en mooi.

Baie mooi, netjies en skoon. Die kinders kon hulle musiek so hard luister soos hulle wou sonder dat hulle iemand pla. Grondpad bietjie sleg. Sal nie die pad aandurf met n gewone kar nie.

Elaine F - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine F
Saam met vriende

Lekker rus en vrede.

Besonderse natuurskoon reg aan jou voete, stilte wat jou hart gelukkig maak en jou siel die nodige blaaskans gee van die stad se gejaag. Daarby is Geert & Laetitia besonders vriendelik en hulpvaardig. Ons sal almal weer daar kom kuier.

Zerk B - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zerk B
Gesin met tieners

Weg van TV, weg van lawaai, skoon en koel lug.

Geert en Laetitia het ons dadelik tuis laat voel. Dit was baie lekker om net te kan sit en gesels, braai, stap en fiets te ry. Geen TV het gehelp dat kinders weer kind word! Moet nie met te lae motor die pad aanpak nie, maar die grondpad was geskraap en heel goed genoeg vir 'n bakkie. Tonteldoos het 'n plattelandse kroeg, koffiewinkel en algemene handelaar.

John S - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John S
Gesin met klein kinders

Baie rustig en lekker!

Puik en sal definitief aanbeveel. Pragtig en die ideale plek vir heerlik rus en wonderlike natuurskoon.

Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Laersdrif-weg, Tonteldoos, 1111, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg2YzlkNDdkLTUyOWYtNDc3OS05MDBmLTNmOGRmYTc2NGJjNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 Laersdrif Road Tonteldoos 1111 Limpopo 086 999 0018 12:00-19:00 12:00 -25.318527777778 29.971527777778
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!