+17
Selfsorg in Strand

The Spot Upstairs

4 gaste

2 slaapkamers

3 beds

1 badkamer

10% AF!
Op die Nippertjie-aanbod
Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 19 Des 2025 tot 24 Des 2025.
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Meerlust Street, Onverwacht, Strand, 7140, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

The Spot Upstairs is 'n selfsorgwoonstel op die boonste verdieping in die hartjie van die Strand. Die naaste strand is sowat 2 km ver.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n binnebraai en 'n etenstafel met stoele. Die sitarea het 'n rusbank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi en veilige parkeerplek in 'n toesluitmotorhuis word voorsien.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • Meerlust Street, Onverwacht, Strand, 7140, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
10 % AF
R 1 200 R 1 080
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 200
10 % AF
R 1 200 R 1 080
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 200
10 % AF
R 1 200 R 1 080
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Meerlust Street, Onverwacht, Strand, 7140, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23628a4a908c13669c9b815c17cfbb0030027c7e33fb1287bb7f26abbb19bf4c6236e38f678cc81c3aeee5a0c5ed16e4db52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 080 per nag (plek vir 4) Meerlust Street Onverwacht 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.112642198327 18.845136485747
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang