LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Stables Country Lodge | LekkeSlaap
+22

The Stables Country Lodge

B&B
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 6, Maroelasfontein Plaas, Northam, 0360, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Stables Country Lodge is op die plaas Maroelasfontein en word deur pragtige loodhout- en maroelabome omring. Die plaas spog ook met 'n verskeidenheid voëls en wild en is 45 km van Thabazimbi en 30 km van Northam af.

Verblyf is beskikbaar in 10 eenhede waarvan 5 selfsorggeriewe het. Al die eenhede het en suite-badkamers, WiFi en lugversorging óf waaiers. Die selfsorg-eenhede het ook TV's met sekere DStv-kanale.

Gaste kan die gemeenskaplike lapa met 'n ingeboude braai gebruik en daar is veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerhek. Tuisgemaakte maaltye en 'n wasgoeddiens is beskikbaar op versoek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Erfdeel 6, Maroelasfontein Plaas, Northam, 0360, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 6, Maroelasfontein Plaas, Northam, 0360, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72617115a58560f8e3b1dce7c88d3aa596fa89c08d0959f2c88d3f2532401d55c4b28523d912e9bccc257896340c59ca7397?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 2) Portion 6 Maroelasfontein Farm 0360 Limpopo 086 999 0018 10:00-20:00 10:00 -24.765264761111 27.205882072449
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!