The Stoep

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Stoep is in Nieu-Bethesda geleë en bied gerieflike verblyf in 'n ou Karoohuis met 'n stoep reg rondom die huis, braaigeriewe, gemeenskaplike leefareas en basiese kombuisgeriewe. The Stoep is stapafstand van plaaslike restaurante en die bekende Owl House Museum af.

Verblyf word in 2 kamers gebied: Wisteria Kamer en Rambling Rose. Elke kamer het slaapplek vir 2 gaste en het 'n en suite-badkamer en 'n aparte ingang van die stoep af. Elke kamer het verwarmers vir die winter en waaiers vir die somer. Daar is gemeenskaplike areas met 'n yskas en mikrogolfoond, asook 'n gemeenskaplike leef- en eetarea met 'n kaggel. Daar is gemeenskaplike buite-areas, insluitend 'n stoep reg rondom die huis en 'n tuin met braaigeriewe. WiFi is beskikbaar.

Die huis meer as 120 jaar oud en daar is heelwat kunswerke deur plaaslike kunstenaars in die huis, waarvan sommige te koop is. Ander geriewe sluit bespreekte maaltye, wildritte, staproetes en pieknieks in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Stoep gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za