The Stone Cottage
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 167 Beach Road, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Stone Cottage is op die grondverdieping van een van die dorp se oudste erwe en is 'n lieflike selfsorgkothuis in die hartjie van Gordonsbaai. Dit is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na 'n wegbreek aan die seefront.
Dié kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die knus leefarea beskik oor 'n kombuisie met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, broodrooster, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n eetarea waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is 'n privaat stoep met 'n tafel, stoele en braaigeriewe wat 'n wonderlike plek is vir gaste om te ontspan en die see-uitsigte te geniet. Die kothuis is net oorkant die strand en naby talle winkels en restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Juanita Geverifieer
Eiendomme 37
Resensies 131
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 167 Beach Road, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
167 Beach Road, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang