Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Beach House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: West Beach-rylaan 80, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R2 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Beach House is die enigste luukse gastehuis reg teen die strand by Port Alfred. Gaste kan met die klanke van die see wakker word, na die bote wat verbyvaar kyk en die dolfyne dophou wat in die branders speel.

Verblyf word 6 luukse, ruim en suite-kamers gebied. Alle kamers is pragtig versier in vars ligte kleure en wit perkallinne, die moderne badkamers is toegerus met groot storte of baddens, en geteël in tydlose natuurlike kleure. Ander kamergeriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, yskassie, persoonlike kluis en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Geniet smaaklike Engelse ontbyte wat bedien word in die oop eetarea wat uitloop na die swembad toe. Ontspan in die ruim sitkamer of stap oor die pad na die strand. Veilige parkeerplek van die straat af en WiFi is beskikbaar.

Vir die meer energieke gaste is die Royal Port Alfred Gholfbaan slegs 3 minute weg. Die Gary Player-ontwerpte gholfbaan by die Fish River Sun, is 20 minute se ry weg.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir The Beach House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Isabeau Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Jaar gelys 13

Ligging

  • West Beach-rylaan 80, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: West Beach-rylaan 80, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZjNzU2NzJmLTc0ZTItNGFkOS04OWRmLTRjNTkxNjlmNTcwNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 80 West Beach Drive Port Alfred 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.613555 26.887036
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem