Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Studio on Cordia

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cordia-singel 10, Herrwoodpark, Umhlanga, Durban, 4019, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 199 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Studio on Cordia bied oornagverblyf in Herrwoodpark, Durban. Die ateljeewoonstel is op die eienaar se perseel met 'n privaat ingang en bied gaste 'n sentrale vakansie.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuisie met verhit-en-eetgeriewe met 'n mikrogolf, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die eenheid het 'n lessenaar wat ideaal is vir gaste wat bietjie moet werk, asook 'n TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n balkon met 'n see-uitsig in die verte. Die gemeenskaplike swembad en braai-area word met die eienaar en ander gaste gedeel. Daar is ook staptoere, verskeie restaurante en fietsryroetes naby. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by The Studio on Cordia sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Cordia-singel 10, Herrwoodpark, Umhlanga, Durban, 4019, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 199
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 199
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cordia-singel 10, Herrwoodpark, Umhlanga, Durban, 4019, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42f54fc86ebdbe8b477217d4952ce15f25988b2f070efa5f7292a71683674f67ba6bfaa0137a5645c0e8d321762297456d92?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 199 per nag (plek vir 2) 10 Cordia Crescent Herrwood Park, Umhlanga 4019 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.713135581814 31.081433224537
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem