The Tree of Idleness Guesthouse
Beskrywing
The Nest is apart van die hoofhuis en het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die oopplan-kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n enkelslaapbank wat geskik is vir 'n kind.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die huis beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, lugbraaier, ketel, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het gemaklike rusbanke en 'n etenstafel met genoeg sitplek.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hardy-laan 6, Trafalgar, Southbroom, 4275, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom