LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+15
Selfsorg in Swellendam

The Tree Top Studio

4 gaste

0 slaapkamers

2 beddens

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 19 Rhenius Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Die Tree Top Studio is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Swellendam. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n ontspannende en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle hierdie dorp kan verken en geniet.

Hierdie woonstel op die eerste verdieping bied slaapplek vir tot 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamerarea is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en 'n werkspasie. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea is gemeubileer met 'n slaapbank slegs vir kinders, 'n TV en 'n eetkamertafel. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaat-gasstoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Die eiendom spog met sonkrag, 'n rugsteunbattery en veilige parkering. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby. Bonnievale is ongeveer 44.9 km weg, terwyl Kaapstad ongeveer 219 km weg is.


Kamer-opset

Leefarea

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Roy S
Saam met lewensmaat
5.0
We thoroughly enjoyed our stay at this beautiful place. We thoroughly enjoyed the beautiful scenery, especially the stunning view of th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2026
Amanda V
5.0
Heerlik gebly - sal dit oral aanbeveel. Baie smaakvol en gerieflik.
Sep 2026
Kobus S
Saam met lewensmaat
5.0
Value for money. Good, comfortable stay. Value for money.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2026
Tanya V
Gesin met klein kinders
5.0
Ongelooflik. Ons was aangenaam verras toe ons die deure van Tree Top Studio oopmaak. Dit is absoluut pragtig, pynlik netjies en 'n lushof van rustighe...
Sien meer
Aug 2025
Brenda B
5.0
Voel asof mens in 'n luukse boomhuis tuisgaan. Sterk aanbeveel! Heerlike oornagverbly in Treetops gehad. Vriendelike en baie hulpvaardige gasvrou, all...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Melandi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Meeste gashere antwoord binne 4 ure

Ligging

  • 19 Rhenius Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Tree Top Studio het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Ruim slaapkamer
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

19 Rhenius Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8a092abd4f6515765ece74e7ec170a4face448404d2c81af3b083d14207423fdc35eff75a59f5a17b9299703650ed970a64?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 19 Rhenius Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.0221652 20.4462018
Soek in 'n groter streek