The Valley Guest House and Conference Centre
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Tracy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Rosa J - Apr 2024
Algehele gradering
Baie skoon.
Marc H - Okt 2023
Algehele gradering
Die perseel is netjies en skoon, maar kort baie onderhoud en opgradering. Ek kan beslis nie kla oor enigiets nie. Eienaar het duidelik 'n visie en 'n plan, maar het nie die geld om dit nou al te laat gebeur nie.
Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Sarel C - Apr 2023
Algehele gradering
Die mense was baie vriendelik. Tracey het ons vriendelik ontvang en ons op ons gemak laat voel.
Boipelo K - Apr 2023
Algehele gradering
Hospitable.
Corne V - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Christelle L - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie teleurstllend. Geplaas by Bogato B&B wat baie vuil was.
Rosa J - Mrt 2023
Algehele gradering
Nie soos op die foto's.
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Charles D - Des 2022
Algehele gradering
Baie stil area.
Jamilee R - Okt 2022
Algehele gradering
Nice people, but not safe.
Hanna S - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker gewees en baie rustig.
Charles P - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustig en stil.
Yolande B - Okt 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld
Marius D - Okt 2021
Algehele gradering
Slegs 'n oornag op 'n kusreis.
Natasha B - Aug 2021
Algehele gradering
Great.
Nelie S - Jun 2021
Algehele gradering
Pragtige plek, baie netjies.
Vuyani M - Des 2020
Algehele gradering
Safe, secure and very welcoming.
- Kapasiteit: 17 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fettesweg 16, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal