Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Venue

B&B
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 1F7, Hartswater, Noordkaap, 8570, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Venue is 10 km buite Hartswater geleë, in die hartjie van Vaalharts. The Venue voorsien jou met plattelandse sjarme en 'n rustige omgewing. Ons het ook 'n bekostigbare troulokaal wat jou die beste spyseniering in Vaalharts bied en dis heeltemal anders as enige ander plek waar jy dalk al voorheen besoek afgelê het.

Ons bied verblyf in 6 standaardkamers asook 'n luukse suite. Van die geriewe in die kamer sluit in: DStv, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe. Ons bied volle spysenieringsgeriewe aan en is trots op die kwaliteit van ons kookkuns. Ons is volledig gelisensieerd en bied uitstekende kroeg-geriewe. Ons streef daarna om te bewys dat ons kliënte ons beste bate is en om uitstekende diens te alle tye te bied in alles wat ons doen.

The Venue is 'n ideale plek vir diegene wat 'n vars benadering tot hul maatskappy se bekendstelling, produkbekendstelling, spanbouseminaar of jaareindfunksie wil hê. Die konferensiesentrum is ontwerp vir diegene wat 'n vredevolle omgewing soek en 'n hoë vlak van persoonlike diens en absolute privaatheid vereis.

Ons is geleë langs die N12, 120 km noord van Kimberley, 100 km suid van Vryburg en 250 km wes van Bloemfontein.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Drankies ingesluit
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 28 resensies vir The Venue
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

The Venue Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Jaar gelys 11

Ligging

  • Plaas 1F7, Hartswater, Noordkaap, 8570, Noord-Kaap
  • Gaste dink The Venue het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 1F7, Hartswater, Noordkaap, 8570, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY3ODg5ZWJiLTc3MTQtNGIxYy04MjIxLWEwOWRjNTFlZmNmOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 Farm 1F7 Hartswater 8570 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.855345267288 24.809145927429
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem