LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Venue and Guestrooms On Site | LekkeSlaap
+52

The Venue and Guestrooms On Site

Gastehuis
Stapelbedkamer 1
was R520
Vanaf R442
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 8 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 4 x Stapelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Let wel dat hierdie eenheid slegs vir groepsbesprekings is en dat enkelgaste nie toegelaat word nie. Hierdie bekostigbare groepkamers is goed toegerus om gerieflike verblyf te verseker. Daar is 2 en suite-badkamers met storte en toilette. Handdoeke en linne word voorsien. Die kamer het 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, en 'n waaier-verwarmer. DStv-kanale is beskikbaar. Daar is ook 'n privaat ingang.

Die eenheid/kamer het
Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 8 persone
4 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs vir die kamer.

Belasting en Ekstras

Die bogenoemde prys sluit BTW in. Ontbyt is nie ingesluit nie. Ons bedien 'n volledige Engelse ontbyt teen R75 per persoon.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

6 dae of minder voor die inklokdatum (of indien die gas nie opdaag nie) sal 'n 100% kansellasiefooi tot gevolg hê.
7 tot 14 dae voor die inklokdatum sal 'n 50% kansellasiefooi tot gevolg hê.
15 tot 30 dae voor die inklokdatum sal 'n 25% kansellasiefooi tot gevolg hê.
Indien gaste nie opdaag op die inklokdatum nie, sal die akkommodasie beskikbaar bly tot 09:00 die volgende dag, waarna die bespreking verval en die deposito, waar van toepassing, verbeur word.
Kwalifisering vir 'n terugbetaling sal slegs goedgekeur word indien die bedrag vir 30 dae of langer in ons rekening weerspieël word.

Stapelbedkamer 2
was R520
Vanaf R442
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 10 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 5 x Stapelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Let wel dat hierdie eenheid slegs vir groepsbesprekings is en dat enkelgaste nie toegelaat word nie. Hierdie bekostigbare groepkamers is goed toegerus om gerieflike verblyf te verseker. Daar is 3 en suite-badkamers met storte en toilette. Handdoeke en linne word voorsien. Die kamer het 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, en 'n waaier-verwarmer. DStv is beskikbaar. Die eenheid het 'n privaat ingang.

Die eenheid/kamer het
Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 10 persone
5 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Dvd
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Die bogenoemde prys sluit BTW in. Ontbyt is nie ingesluit nie. Ons bedien 'n volledige Engelse ontbyt teen R75 per persoon.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

6 dae of minder voor die inklokdatum (of indien die gas nie opdaag nie) sal 'n 100% kansellasiefooi tot gevolg hê.
7 tot 14 dae voor die inklokdatum sal 'n 50% kansellasiefooi tot gevolg hê.
15 tot 30 dae voor die inklokdatum sal 'n 25% kansellasiefooi tot gevolg hê.
Indien gaste nie opdaag op die inklokdatum nie, sal die akkommodasie beskikbaar bly tot 09:00 die volgende dag, waarna die bespreking verval en die deposito, waar van toepassing, verbeur word.
Kwalifisering vir 'n terugbetaling sal slegs goedgekeur word indien die bedrag vir 30 dae of langer in ons rekening weerspieël word.

2-Enkelbedkamer
was R655
Vanaf R557
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamers is toegerus met 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Sommige kamers het lugversorging/waaiers. Die kamers het en suite-badkamers en privaat ingange.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs vir die kamer.

Belasting en Ekstras

Die bogenoemde prys sluit BTW in. Ontbyt is nie ingesluit nie. Ons bedien 'n volledige Engelse ontbyt teen R75 per persoon.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

6 dae of minder voor die inklokdatum (of indien die gas nie opdaag nie) sal 'n 100% kansellasiefooi tot gevolg hê.
7 tot 14 dae voor die inklokdatum sal 'n 50% kansellasiefooi tot gevolg hê.
15 tot 30 dae voor die inklokdatum sal 'n 25% kansellasiefooi tot gevolg hê.
Indien gaste nie opdaag op die inklokdatum nie, sal die akkommodasie beskikbaar bly tot 09:00 die volgende dag, waarna die bespreking verval en die deposito, waar van toepassing, verbeur word.
Kwalifisering vir 'n terugbetaling sal slegs goedgekeur word indien die bedrag vir 30 dae of langer in ons rekening weerspieël word.

Dubbelkamer
was R680
Vanaf R578
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamers is toegerus met 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Sommige van die kamers het lugversorging. Hierdie kamers het privaat en suite-badkamers en privaat ingange. Ons voorsien toiletware en 'n haardroër.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs vir die kamer.

Belasting en Ekstras

Die bogenoemde prys sluit BTW in. Ontbyt is nie ingesluit nie. Ons bedien 'n volledige Engelse ontbyt teen R75 per persoon.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

6 dae of minder voor die inklokdatum (of indien die gas nie opdaag nie) sal 'n 100% kansellasiefooi tot gevolg hê.
7 tot 14 dae voor die inklokdatum sal 'n 50% kansellasiefooi tot gevolg hê.
15 tot 30 dae voor die inklokdatum sal 'n 25% kansellasiefooi tot gevolg hê.
Indien gaste nie opdaag op die inklokdatum nie, sal die akkommodasie beskikbaar bly tot 09:00 die volgende dag, waarna die bespreking verval en die deposito, waar van toepassing, verbeur word.
Kwalifisering vir 'n terugbetaling sal slegs goedgekeur word indien die bedrag vir 30 dae of langer in ons rekening weerspieël word.

was R520
Vanaf R442
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Venue and Guestrooms ON SITE, Plot 833, Vyfhoek, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApkPhaC2rphNUQBvtB9lAx5fyjSnVOegEb1lel3uYBMVBvL46iD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R520, nou Vanaf R442  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 The Venue and Guestrooms ON SITE Plot 833, Vyfhoek 2520 Noordwes 086 999 0018 10:00-19:00 10:00 -26.696324653478 27.132232636213
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!