+73
Gastehuis in Potchefstroom

The Venue and Guestrooms

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.1
Veiligheid
4.5
Nombuso H
1 nag
5.0
Mrt 2026

Amazing experience. Beautiful quiet space, I would 100% go back and I highly recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wessel W
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Baie lekker gebly. Alles was netjies, en veilig. Goeie ligging. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Katie G
Kort verblyf
4.6
Apr 2026

Lekker gebly, beveel dit graag aan. Ek het lekker gebly daar vir die 2 aande wat ek daar was. My enigste probleem was die WiFi wat skaars opgevang het en daar was nie eetgerei soos messe of vurke nie, wat dit moeilik gemaak het. Verder sal ek steeds die plek aanbeveel, baie rustig, bietjie uit die dorp, maar goeie ligging en ek het veilig gevoel. Baie skoon en netjies en die personeel is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Feb 2026

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Amanda J
1 nag Gesin met tieners
4.0
Apr 2022

We stayed over in celebration of my sons graduation at the North West University. Our group enjoyed their stay. We used the braai facilities even though it rained and we still enjoyed it. The place was neat and tidy and easy to check in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Paulus B
Kort verblyf
3.6
Apr 2022

Het gebruik gemaak van die verblyf weens werkvereistes. Daar was geen WiFi beskikbaar soos geadverteer nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
3.4
Mrt 2022

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Kobi P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2021

Baie gerieflik. Pragtige skoon kamers met baie gerieflike beddens. Ons het heerlik geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reinette
The Venue and Guestrooms
Hallo Kobi en dogter, baie dankie vir julle vriendelikheid. Ons hoop om julle weer te kan akkommodeer. Lekker dag verder. Groete Reinette

Matthew G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2019

Very comfortable room, no DSTV remote control. Very nice, comfortable bed. Very accommodating with arrival times.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nf V
1 nag Saam met vriende
2.4
Sep 2019

Basiese akkommodasie. Sleutels was by sekuriteit gereed vir ons, soos gereël, dankie. Kan 'n goeie oorslaap-venue (een nag) wees, maar ongelukkig was los matjies vuil in die kamer en net omgedraai en die stortmatjie regtig vuil, so ook die stort.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Reinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

The Venue and Guestrooms ON SITE, Plot 833, Vyfhoek, Potchefstroom, 2520, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 32 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA61d17f94219cb8548d286f4b6a98bb054344d92776f49a31dde3efe7c0d14d0ca2084f2b9903364442ab990a37137711e88b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 The Venue and Guestrooms ON SITE Plot 833, Vyfhoek 2520 Noordwes 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -26.696324653478 27.132232636213
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang