LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Venue and Guestrooms On Site | LekkeSlaap
+52

The Venue and Guestrooms On Site

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 6 resensies vir The Venue and Guestrooms On Site
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Kobie V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Kobie V
Saam met vriende

Basiese akkommodasie.

Sleutels was by sekuriteit gereed vir ons, soos gereël, dankie. Kan 'n goeie oorslaap-venue (een nag) wees, maar ongelukkig was los matjies vuil in die kamer en net omgedraai en die stortmatjie regtig vuil, so ook die stort.

Matthew G - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthew G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable room, no DSTV remote control.

Very nice, comfortable bed. Very accommodating with arrival times.

Ananda D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ananda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek vir vinnige oornagplek vir die werk.

Netjies, skoon, gerieflik, baie veilig, baie stil, want ons was alleen. Maar meer vir besigheidsdoeleindes - nie vir 'n vakansiewegbreek.

Mariska D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die geld werd vir 'n naweek weg.

Kamers was netjies en skoon. So 'n lekker tyd gehad al was dit net vir een aand. Sal definitief weer daar bly.

Sharlene P - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharlene P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese plek ons sal beslis weer gaan oornag daar!

Dit is 'n baie netjiese gastehuis. Ons sal beslis weer daar gaan oornag!

Thelma O - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thelma O
Gesin met tieners

Baie netjies en het dit al reeds aanbeveel aan vriende.

Ons het baie lekker gebly. Die kamers was baie netjies en skoon. Die probleme wat gerapporteer was, was onmiddellik aandag aan gegee. Indien ons ooit weer in Potchefstroom moet oorbly, sal ons nie eers moeite doen om verder vir akkommodasie te soek nie, ons sal direk teruggaan na The Venue and Guestrooms On Site.

was R520
Vanaf R442
per nag (vir 2 persone)
was R520
Vanaf R442
per nag (vir 2 persone)
was R520
Vanaf R442
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Venue and Guestrooms ON SITE, Plot 833, Vyfhoek, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApkPhaC2rphNUQBvtB9lAx5fyjSnVOegEb1lel3uYBMVBvL46iD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R520, nou Vanaf R442  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 The Venue and Guestrooms ON SITE Plot 833, Vyfhoek 2520 Noordwes 086 999 0018 10:00-19:00 10:00 -26.696324653478 27.132232636213
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!