LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Venue and Guestrooms On Site | LekkeSlaap
+52

The Venue and Guestrooms On Site

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Stapelbedkamer 1
Slegs vir die kamer.
2-Enkelbedkamer
Slegs vir die kamer.
Dubbelkamer
Slegs vir die kamer.
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Belasting en Ekstras

Die bogenoemde prys sluit BTW in. Ontbyt is nie ingesluit nie. Ons bedien 'n volledige Engelse ontbyt teen R75 per persoon.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

6 dae of minder voor die inklokdatum (of indien die gas nie opdaag nie) sal 'n 100% kansellasiefooi tot gevolg hê.
7 tot 14 dae voor die inklokdatum sal 'n 50% kansellasiefooi tot gevolg hê.
15 tot 30 dae voor die inklokdatum sal 'n 25% kansellasiefooi tot gevolg hê.
Indien gaste nie opdaag op die inklokdatum nie, sal die akkommodasie beskikbaar bly tot 09:00 die volgende dag, waarna die bespreking verval en die deposito, waar van toepassing, verbeur word.
Kwalifisering vir 'n terugbetaling sal slegs goedgekeur word indien die bedrag vir 30 dae of langer in ons rekening weerspieël word.

was R520
Vanaf R442
per nag (vir 2 persone)
was R520
Vanaf R442
per nag (vir 2 persone)
was R520
Vanaf R442
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Venue and Guestrooms ON SITE, Plot 833, Vyfhoek, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApkPhaC2rphNUQBvtB9lAx5fyjSnVOegEb1lel3uYBMVBvL46iD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R520, nou Vanaf R442  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 The Venue and Guestrooms ON SITE Plot 833, Vyfhoek 2520 Noordwes 086 999 0018 10:00-19:00 10:00 -26.696324653478 27.132232636213
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!