Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The View

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. Francisstraat, The View 11, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The View is 'n pragtige selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Jeffreysbaai en spog met 'n pragtige see-uitsig vanaf die balkon en die hoofleefarea.

Die woonstel is geskik vir 4 volwassenes en 2 kinders en het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van die tweede badkamer wat 'n bad het. Daar is 2 slaapbanke in die sitarea. Linne word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die kombuis lei na die knus sitarea wat gemaklike sitplek en 'n TV het. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die skuifdeure lei na die balkon wat buitesitplek en 'n ingeboude braai het. Dit is die ideale plek vir 'n koppie koffie in die oggend of 'n skemerkelkie saans.

Slaapplek

’n Bespreking by The View sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir The View
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Skyline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 1

Ligging

  • St. Francisstraat, The View 11, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink The View het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. Francisstraat, The View 11, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd911aaf6f196871d02450c4d76fbab62dfc1e667d0f2bb534341f094cce982b1af3f9793baf9881784af7623f5dd7915c549?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 St Francis Street The View 11 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-15:00 10:00 -34.047336652165 24.919347700894
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem