The Views Guesthouse
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buitengrachtstraat 55, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
-
Vanaf
R900R810 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Views Guesthouse is 'n gastehuis, in die dorpie, Piketberg, aan die voet van die skouspelagtige Piketberg.
Akkommodasie word gebied in kamers met dubbelbeddens of 2 enkelbeddens, of in 'n suite met 'n koningingrootte-bed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en/of 'n bad, behalwe die kamers met 2 enkelbeddens wat 'n badkamer deel. Geriewe sluit lugversorging, 'n slim-TV met WiFi in. Alhoewel ontbyt nie ingesluit is by die tariewe nie, is dit op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Daar is 'n swembad, veilige parkeerplek en braaigeriewe op die perseel vir gaste se gebruik.
Die verblyf is ook naby skole, besighede en die munisipaliteit.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Ashley Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Buitengrachtstraat 55, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
- Gaste dink The Views Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buitengrachtstraat 55, Piketberg, 7320, Wes-Kaap