The Village Inn

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Village Inn bied verblyf op 'n rustige kleinhoewe in die bosveld aan die buitewyke van Polokwane op die R71 Tzaneen-pad.

Die kothuis is 'n gerieflike en ruim eenslaapkamereenheid met slaapplek vir 2 gaste. Daar is 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word.

Eenheid 1 het 'n koningingrootte-bed en het slaapplek vir 2 gaste. Die ruim badkamer het 'n bad, stort en 2 wasbakke.

Kom ontspan in die privaat boomryke tuin en langs die swembad. Die privaat braai-area is ideaal vir warm somersaande.

The Village Inn het sy eie privaat ingang en parkeerarea. Die perseel maak voorsiening vir omdraairuimte vir karavane of slaapwa.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Forelhengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Village Inn gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za