Caledon Akkommodasie by The Vintage Crane Guest House | LekkeSlaap
+24

The Vintage Crane Guest House

3 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteastraat 17, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Vintage Crane Guest House bied gastekamers in Caledon. Dié gastehuis is ideaal vir gaste wat die dorp en die omgewing wil verken.

Verblyf by The Vintage Crane Guest House beskik oor 3 unieke kamers. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n aparte of en suite-badkamer. Daar is ook 'n lessenaar met 'n stoel, plafonwaaier, kaste en tee- en koffiemaakgeriewe by elke kamer.

Die gastehuis het gratis WiFi, DStv, 'n braai-area en veilige parkeerplek. Goedgemanierde troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word. Die eiendom is ideaal geleë naby die middedorp met sy bekoorlike koffiewinkels, restaurante, winkels en ander geriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 3 resensies vir The Vintage Crane Guest House
Netheid
3.7/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Proteastraat 17, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Vintage Crane Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteastraat 17, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEhqkmKWdswVKA4XMPMoat6tbeN5pwn0L92r3GYG5lFs92WKZRr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 3 5 1 4 17 Protea Street Caledon 7230 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-14:00 10:00 -34.230551 19.432448
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za